Arktiese Diere │ Flash Cards │ Montessori 3 Part Cards – Printable

R30.00

Please note this is a digital PDF file that will be emailed to you. No physical item will be couriered to you.

Wat is Ingesluit:

Montessori 3 Deelkaarte 

  • 10 Verskillende Kaarte – Prent en Woord
  • 10 Prentekaarte en 10 Woordkaarte
  • Altesaam 20 kaarte

Afteken en Skryf

  • 10 Afteken en Skryfkaarte

Card Size – 9.5cm x 13.5cm (4 per A4 sheet)

A fully prepared Montessori environment is a treasure trove of 3-part cards. From enriching and expanding your child’s vocabulary by learning the names of things to promoting tactile learning when used to match an object to its picture. Montessori 3-part cards are extremely versatile and can be used to improve vocabulary, sequencing, classification, reading writing and so much more

INSTANT DOWNLOAD FOR PDF PRINTABLES

No physical item will be received. You will receive a link to download the designs to print yourself.

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R10.00 with PayJustNow.
Find out how...

PayJustNow is a simple, easy-to-use payment system.

Here’s how it works:

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 equal, zero interest instalments. You’ll pay one instalment at the time of purchase, the next at the beginning of the following month and the last one a month thereafter.
#zerointerest

Step 1:

Browse your favourite online stores and proceed to check-out.

Step 2:

Choose PayJustNow as your payment method.

Step 3:

Create your account as easily as if your eyes were shut (though we’d recommend you keep them open).

Step 4:

Complete your purchase and whoop for joy!

Here’s what you’ll need:

  A valid RSA ID document

  To be over 18 years old

  An email address

  A SA Bank issued debit or credit card

Description

INSTRUKSIES

  1. Gebruik die prent en woord kaarte (kaart 1) om die name van dinge wat in die wêreld gevind kan word, bekend te stel. Bv. “Hierdie is ’n kat”
  2. Lê al die prent en woord kaarte (kaart 1) van die kategorie neer op die tafel en vra jou kind” “Waar is die kat?”.
  3. Wys ’n kaart uit vir jou kind (kaart 1 of 3) en vra hulle om te identifiseer “Wat is dit?”
  4. Gebruik fisiese objekte soos vrugte en diere figure en vra jou kind om die objek by die ooreenstemmende kaart te pas (kaart 1).
  5. Lê al die woord kaarte (kaart 2) en prent kaarte (kaart 3) neer op die tafel, en vra jou kind om die woorde by die prent te pas.
  6. Leer om te skryf – Gebruik kaart 4 (bonus kaart) om die name van die objekte af te teken en te skryf.
  7. Stel smaak bekend – Plaas die regte vrugte of groente op die tafel en vra jou kind om die kos by die ooreenstemmende kaart te pas, laat hulle dan toe om die kos te proe terwyl die naam herhaal word.
  8. Gaan op ’n uitstappie met jou kind na ’n plek waar julle die lewende diere kan sien, wys die kaart terwyl jy die ooreenstemmende dier uitwys en herhaal die dier se naam.
  9. Pas die prentkaart by die prent- en woordkaart.

*** Please note this is a digital PDF file. No physical items will be couriered to you. Due to the nature of the product being a digital download – refunds or exchanges are not accepted.

These cards are for personal use only. These are not to be shared, redistributed or reproduced and are not for commercial use.